Tag Archive for Strandloper Dierekliniek

Bosluise en Honde deur Dr. Stelouise Lourens

Bosluise en Honde deur Dr. Stelouise Lourens Dr. Stelouise Lourens, veearts van Strandloper Dierekliniek in Hartenbos gesels oor bosluise en honde. Bosluise kan in honde bosluiskoors (Babesiose) sowel as bosluisbytkoors (Ehrlichiose) veroorsaak en ook bosluisbytkoors in mense. Hierdie siektes word oorgedra nadat die bosluis die bloed van ‘n draer dier gesuig het en dan self […]… More Info