Spekboompies en Vetplante te Koop in George
Verfraai jou tuin met Spekboompies en vetplante te koop by Bargain Nursery in George. Die “water slim”of droogte-bestande plante is perfek vir jou tuine in die Tuin Roete en Klein Karoo. Dis mooi met min moeite, ‘n wen – wen vir enige tuinier!
Dan is daar nog die pragtige Durantas. ‘n Pragtige struik wat gevorm en gesnoei kan word om daardie “WOW dis mooi” faktor na jou tuin te bring.
Buy Succulents & Spekboom from R10 each and Durantas from R20 each!
Gaan maak gerus ‘n draai by die gewilde kwekery vir alles wat jy nodig het om jou tuin te verfraai!
The post Spekboompies en Vetplante te Koop in George first appeared on Lalakoi Publishing Network.
0 Comments