Sokkies vir Kersfees Mosselbaai en Hartenbos
Sokkie Verskaffer in Mosselbaai
Sokkies is sonder twyfel die mees tydlose en beste kersgeskenke! Nie net bied Die Sokkie Tannie verskeie sokkies aan wat sal pas by jou familie se unieke smake en persoonlikhede nie, die sokkies is van top gehalte en bekostigbare pryse.
Bederf jou geliefdes of sommer jouself, met nuwe sokkies van Die Sokkie Tannie!
Onthou Die Sokkie Tannie is hierdie seisoen by:
- Hartenbos Gift Market, agter Salt and Copper in Hartenbos
vanaf 23 Nov 2024 – 5 Jan 2025 | 09h00 – 18h00 daagliks (gesluit Kersdag) - Die Goods Shed in Blandstraat, Mosselbaai
Daagliks Oop vanaf 14 Des 2024 | 09h00 – 18h00 daagliks (gesluit Kersdag)
0 Comments