Mosselbaai Langarm Dans met Rachus Muller
Rachus Muller Langarm Dans Februarie 2025 Mosselbaai
Hierdie Februarie staan die span van Blasters Mosselbaai en Rachus Muller gereed met ‘n aand van lekker dans! Kom dans die aand om op Vrydag, 28 Februarie 2025, wanneer ons die gewilde Blasters Langarm dans aanbied. Of jy nou ’n langarm-dansliefhebber is of eerder wil sokkie, kom geniet die aand saam met ons. Rachus Muller, die bekende musikant, sal vir sorg musiek wat jong en oud se voet sal laat jeuk om te dans.
- Wanneer: Vrydag 28 Februarie 2025 | 19h00
- Koste: Slegs R50 per persoon, indien jy aanlyn bespreek op www.blastersmosselbay.co.za of R80 per persoon indien jy nie aanlyn wil bespreek nie
- Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar
- Kom geniet die aand. Onthou vir ouers met kinders, ons speelarea sal oop wees.
0 Comments