Midbrak Hardeware Kompetisie Wenners
Baie geluk aan al die Midbrak Hardeware kompetisie wenners. Die gelukkige trekking vir die INGCO 2400W Angle Grinder is gewen deur André Steenkamp. Die eienaars van Midbrak Hardeware het dit goed gedink om 2 troosprys trekkings te doen, en die is gewen deur Jaco Smit en Rhoda Coetzee.
Baie dankie aan elke kliënt jul lojale ondersteuning!
Besoek ons vandag nog vir ‘n groot verskeidenheid hardeware en DIY benodighede sluit iets van als in..
- Hardeware
- Boumateriaal
- Verf
- TV Skottels
- Tuingereedskap
- Sny van Sleutels
- En vele meer
0 Comments