Januarie 2025 Mosselbaai Langarm Dans
Rachus Muller Blasters Langarm Dans Mosselbaai
Vrydagaand 31 Januarie 2025 staan die span van Blasters Mosselbaai weer gereed met hul allergewilde langarm dans! Kom geniet die aand saam met jou vriende terwyl Rachus Muller, ‘n wel-bekende musikant van Mosselbaai sorg vir lekker musiek! Of jy nou lus is vir langarm dans of sokkie-dans, ons bied iets vir almal.
Bespreek jou kaartjies vroegtydig op ons webblad en betaal slegs R50 per persoon. Alle kaartjies wat deur ons ontvangs bespreek word beloop R80 per persoon.
Kom geniet die aand. Onthou vir ouers met kinders, ons speelarea sal oop wees.
- Wanneer: Vrydag 31 Januarie 2025 | 19h00
- Koste: Slegs R50 per persoon, indien jy aanlyn bespreek op www.blastersmosselbay.co.za
- R80 per persoon indien jy nie aanlyn wil bespreek nie
- Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar
0 Comments