Heerlike Pasteie van Big Joe’s Pies in George
Twee is beter as een! Dis die reine waarheid, veral as dit kom by Big Joe’s Pies en ‘n groot honger. Koop twee standaard pasteie vir net R45. Stil jou groot honger, geniet beide omdat dit so lekker is en na nog proe of deel met iemand as jy wil.
Wikkel en maak ‘n draai by Big Joe’s in George vir heerlike pasteie en ‘n smaaksensasie!
The post Heerlike Pasteie van Big Joe’s Pies in George first appeared on Lalakoi Publishing Network.
0 Comments