Geniet Jou Kersete by Wilgewandel
Geniet jou Kersdag by Wilgewandel. Hulle Kersete beloof om soos altyd ‘n onvergeetlike feesmaal te wees. Bespreek vroegtydig om seker te maak jy kry plek in die restaurant, want die feesmaal is baie gewild. Buiten die heerike maaltyd is daar vele pret aktiwiteite vir die hele gesin. Maar 2024 ‘n Kersfees om te onthou!
- 3- gang maaltyd teen R350
- Kinders 6 tot 12 jaar R150
- Kinders 3 tot 5 jaar R60
Voorgereg
– Roket, Spanspek, feta and gammon slaai
Hoofgereg
– Geurige Hoenderpastei
– Smullekker Beef Bourguignon
– Wilgewandel Pampoentert
– Groetes in seisoen
– Gebakte Artappel
– Basmati Rys
Nagereg
– Ryk sjokolade mouse tert en roomys met bessies en sjokolade sous.
Kliek op die skakel vir kontakbesonderhede en meer inligting oor Wilgewandel Vakansie Plaas geleë slegs 2km van die Kango Grotte buite Oudtshoorn
The post Geniet Jou Kersete by Wilgewandel first appeared on Lalakoi Publishing Network.
0 Comments