Vars Hoender by Kekkel en Kraai Hartenbos

Vars Hoender by Kekkel en Kraai Hartenbos

Hartenbos Slaghuis

Die varste, smaaklikste hoender is beskikbaar by Kekkel en Kraai Hartenbos elke Dinsdag en Donderdag! Indien jy nie geweet het nie, Kekkel en Kraai Hartenbos is geleë in jou plaaslike slaghuis, Hartenbos Slaghuis. Wees verseker van net die beste hoenderporsies. Alle hoenderporsies sowel as heel hoenders beskikbaar. Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing. Vars Hoender by Kekkel en Kraai Hartenbos Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo. The post Vars Hoender by Kekkel en Kraai Hartenbos first appeared on Lalakoi Directory.The post Vars Hoender by Kekkel en Kraai Hartenbos first appeared on Lalakoi Publishing Network.