Vadersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn
Wilgewandel Vakansieplaas bied weereens ‘n heerlike Vadersdag ete aan op Sondag 20 Junie 2021. Wilgewandel is geleë slegs 1 uur se ry vanaf George en Mosselbaai en 25 km vanaf Outdshoorn oppad na die Kango grotte.
3 Gang Vadersdag Ete @ R145 per persoon
Voorgereg
Botterskoriesop met roosterkoek
Hoofgereg
Hoenderkerrie
Lamspastei
Basmati Rys
Groente in Seisoen
Pampoentert
Gebakte Aartappels
Nagereg
Gebakte Sjokoladepoeding met vla
Besprekings vir die Vadersdag Ete asook verkorte a-la-carte spyskaart is noodsaaklik.
Bederf pa met ‘n onvergeetlike besoek aan Wilgewandel Vakansieplaas!
The post Vadersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn first appeared on Lalakoi Directory.
The post Vadersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn first appeared on Lalakoi Publishing Network.
0 Comments