Garden Route News
October 12, 2023

Sondag Middagete Vleesbaai

Sondag Middagete Stoepsit Vleesbaai

Sondag Middagete Stoepsit Vleesbaai

Sondag 22 Oktober 2023 Ete Vleesbaai

Bring jou gesin op Sondag 22 Oktober 2023 na Stoepsit Restaurant op die Vleesbaai-pad net buite Mosselbaai vir ‘n smullekker Sondag middagete! Die spyskaart bestaan uit ‘n kombinasie van lip-lekker geure. Bespreek vroegtydig.

  • Voorgereg: Appelslaai met pekaneute | Salm Plaatkoekies met roomkaas
  • Hoofgereg: Bobotie & gestoofde vrugte | Blatjang Hoender | Geel Rys | Gebakte Aartappels | Pampoen Koekies | Groente Frittata
  • Nagereg: Crème brûlée of Lemoen Poeding met vla

Kostes beloop:

  • R250 per person
  • R220 vir pensionaris
  • R160 kinders onder 12

Sondag Middagete Vleesbaai

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and also in the Klein Karoo.

The post Sondag Middagete Vleesbaai first appeared on Lalakoi Directory.

The post Sondag Middagete Vleesbaai first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Visit The Lalakoi Directory

0 Comments