Garden Route News
January 4, 2024

Mosselbaai Langarm Dans

Blasters Mosselbaai Januarie 2024 Langarm Dans

Blasters Mosselbaai Januarie 2024 Langarm Dans

Blasters Mosselbaai skop die jaar op die regte manier af met ons eerste maandelikse langarm dans op Vrydag 26 Januarie 2024. ‘n Bekende in die omgewing, Rachus Muller sorg oudergewoonte vir lekker musiek! Bespreek jou kaartjies vroegtydig.

  • Kinders is welkom! Ons kinders speelplek met oppassers is oop tydens die dans.
  • Wanneer: Vrydag 26 Januarie 2024 | 19h00
  • Koste: Slegs R50 per persoon. Kaartjies is beskikbaar by ontvangs.
  • Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar

Blasters Mosselbaai Januarie 2024 Langarm Dans

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route as well as in the Klein Karoo.

The post Blasters Mosselbaai Januarie 2024 Langarm Dans first appeared on Lalakoi Directory.

The post Mosselbaai Langarm Dans first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Visit The Lalakoi Directory

0 Comments