Moedersdag Ete 2022 By Wilgewandel Vakansieplaas

Moedersdag Ete 2022 in Oudtshoorn

Bederf die Moeders in jou lewe vanjaar met ‘n besonderse Moedersdag ete by Wilgewandel Vakansieplaas buite Oudtshoorn. ‘n Twee gang maal sal bedien word by die pragtige en rustige Wilgewandel Restaurant. Daar is natuurlik ook vet pret aktiwiteite vir die hele gesin.

Hoofgereg

  • Outydse Hoenderpastei
  • Geurige Beeskerrie
  • Wilgewandel Pampoentert
  • Oondgeroosterde Groente
  • Basmati Rys

Nagereg

  • Tradisionele Malvapoeding met Vla

Besprekings noodsaaklik, daar is beperkte sitplekke beskikbaar.

  • R150 – 2 gang maaltyd
  • R100 – kinders 6 tot 12 jaar
  • R60 – kinders 3 tot 5 (“chicken nuggets & chips” met nagereg)

Sien julle op Sondag 8 Mei 2022 by Wilgewandel Vakansieplaas vir ‘n heerlike familie uitstappie!

Moedersdag Ete 2022 By Wilgewandel Vakansieplaas

 Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

The post Moedersdag Ete 2022 By Wilgewandel Vakansieplaas first appeared on Lalakoi Directory.

The post Moedersdag Ete 2022 By Wilgewandel Vakansieplaas first appeared on Lalakoi Publishing Network.