Lyf- en Velsorg Bederfwinkel in Hartenbos

Lyf- en Velsorg Bederfwinkel in Hartenbos

Velsorg Winkel in Hartenbos

As jy nog nie ‘n draai gemaak het by Klein Bederf in Hartenbos Seefront nie, mis jy verseker uit! Hierdie spog lyf- en velsorg bederfwinkel bied ‘n luukse reeks bad-, hand-, lyf-, gesig-produkte, asook die top-verkopers: Bokmelk en Rooibos Redding produkte.

Die bederfprodukte van Klein word vervaardig van top-kwaliteit, natuurlike produkte en bevat geen skadelike geursels of kleurstowwe nie. Die reeks produkte is luuks, tog bekostigbaar met ‘n geur wat in elkeen se smaak sal val.

Die winkel in Hartenbos Seefront het ‘n gunsteling produk vir elke lid van die familie… en elkeen kan bederf word van kroon tot toon!

Besoek die winkel sommer vandag nog.

Lyf- en Velsorg Bederfwinkel in Hartenbos

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

The post Lyf- en Velsorg Bederfwinkel in Hartenbos first appeared on Lalakoi Directory.

The post Lyf- en Velsorg Bederfwinkel in Hartenbos first appeared on Lalakoi Publishing Network.