Garden Route News
March 7, 2024

Lekkerste Langarm Dans Mosselbaai

Die Lekkerste Langarm Dans in Mosselbaai

Die Lekkerste Langarm Dans in Mosselbaai

Langarm Dans Vrydag 22 Maart 2024 in Mosselbaai

Stof jou dansskoene af en trek jou dansmaat nader want op Vrydag 22 Maart 2024 is dit weer tyd vir Blasters Centre Mosselbaai se maandelikse langarm dans! Talle reken hierdie is die lekkerste langarm dans in Mosselbaai en moenie mis geloop word nie! Bekende in die omgewing, Rachus Muller gaan die vloer laat kook met sy lekker musiek! Kinders is welkom! Ons kinders speelplek met oppassers is oop tydens die dans.
  • Wanneer: Vrydag 22 Maart 2024 | 19h00
  • Koste: Slegs R50 per persoon. Kaartjies is beskikbaar by ontvangs.
  • Smullekker kos & kontant kroeg beskik
Die Lekkerste Langarm Dans in Mosselbaai Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route as well as in the Klein Karoo. The post Die Lekkerste Langarm Dans in Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory.The post Lekkerste Langarm Dans Mosselbaai first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Visit The Lalakoi Directory

0 Comments