Garden Route News
May 9, 2024

Langarm Dans Mosselbaai

Mei 2024 Langarm Dans Mosselbaai

Langarm Dans Vrydag 31 Mei 2024 in Mosselbaai

Jy het reg gehoor, dis weer tyd vir die maandelikse langarm dans hier by Blasters Mosselbaai! Ons langarm dans met Rachus Muller bly ‘n groot treffer en lok talle wat die dansvloer kom warm dans. Teken die datum aan en kry jou kaartjies vroegtydig want Mei-maand se dans beloof om een te wees wat jy nie sal wil misloop nie.
  • Wanneer: Vrydag 31 Mei 2024 | 19h00
  • Koste: Slegs R50 per persoon. Beperkte kaartjies is beskikbaar. Vinnig spring
  • Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar
Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route as well as in the Klein Karoo. The post Langarm Dans Mosselbaai first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Visit The Lalakoi Directory

0 Comments