Kom kuier saam by Stoepsit hierdie Paasnaweek

Kom kuier saam by Stoepsit hierdie Paasnaweek

Vleesbaai Restaurant Paasnaweek Ure

Stoepsit, ‘n baie gewilde restaurant naby Vleesbaai en Mosselbaai bied hierdie Paasnaweek weer oudergewoonte net die lekkerste kontreikos aan! Bring jou familie en vriende en kom kuier saam hier op Stoepsit.

Ons is daagliks oop tydens Paasnaweek vir ontbyt, ligte etes en middagetes!

  • Vrydag 15 April: 09h00 – 14h00
  • Saterdag 16 April: 08h00 – 16h00
  • Sondag 17 April: oop vir middagete
  • Maandag 18 April: 09h00 – 13h00

Kontak Stoepsit vir besprekings en navrae.

Kom kuier saam by Stoepsit hierdie Paasnaweek

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

The post Kom kuier saam by Stoepsit hierdie Paasnaweek first appeared on Lalakoi Directory.

The post Kom kuier saam by Stoepsit hierdie Paasnaweek first appeared on Lalakoi Publishing Network.