Garden Route News
April 2, 2024

Kom Kuier Saam by De Vette Mossel Grootbrak

Kom Kuier Saam by De Vette Mossel Grootbrak

Kom Kuier Saam by De Vette Mossel Grootbrak

Kom kuier saam by De Vette Mossel en geniet seekos uit die boonste rakke. Kom nes jy is, want by De Vette Mossel is daar geen fieterjasies nie, net smul-lekker seekos en ‘n ontspanne lui-lekker atmosfeer. Die maand, April 2024, is daar ‘n hele paar datums wat die besonderse restaurant oop is. Kry die familie en vriende bymekaar en maak julle bespreking vroegtydig. Onthou as julle meer as 25 mense is maak die strand seekos restaurant in Grootbrak enige dag oop. Sien jou by De Vette Mossel Grootbrak!

Kom Kuier Saam by De Vette Mossel Grootbrak

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and also the Klein Karoo.

The post Kom Kuier Saam by De Vette Mossel Grootbrak first appeared on Lalakoi Directory.

The post Kom Kuier Saam by De Vette Mossel Grootbrak first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Visit The Lalakoi Directory

0 Comments