Kekkel en Kraai Hartenbos

Kekkel en Kraai Hartenbos

Hartenbos Slaghuis is die tuiste van Kekkel en Kraai Hartenbos en bied gesonde, sappige hoender fillette en ander hoendersnitte aan! Hoender bly maar ‘n gunsteling in baie huise en is ‘n gesonde opsie vir die wat begin om aan hul somerlyfies te werk. Hartenbos Slaghuis bied gesonde, sappige hoender fillette aan teen kompeterende pryse. Die gaarmaak idees vir hoender fillette is eindeloos van roerbraai tot schnitzel, nuggets, heel fillette en vele meer!

Donderdag is Pensionaris Dag! Onthou Hartenbos Slaghuis bied elke Donderdag 5% afslag aan al ons Pensionarisse. Dit sluit lammers, hampers en ander spesiale aanbiedinge uit.

Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing.

Kekkel en Kraai Hartenbos

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

The post Kekkel en Kraai Hartenbos first appeared on Lalakoi Directory.

The post Kekkel en Kraai Hartenbos first appeared on Lalakoi Publishing Network.