October 4, 2022

Kekkel en Kraai geleë in Hartenbos Slaghuis

Kekkel en Kraai geleë in Hartenbos Slaghuis

Sappige, smaaklike, vars heel hoenders asook alle hoenderporsies is beskikbaar by Kekkel en Kraai Hartenbos, geleë in Hartenbos Slaghuis!

Beplan vooruit en kom kry jou vars hoender elke Dinsdag en Donderdag.

Die slaghuis bied ook ‘n groot verskeidenheid bees-, vark-, lamsvleis aan asook smullekker bykosse, speserye, biltong & droëwors en vele meer!

Kekkel en Kraai geleë in Hartenbos Slaghuis

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

The post Kekkel en Kraai geleë in Hartenbos Slaghuis first appeared on Lalakoi Directory.

The post Kekkel en Kraai geleë in Hartenbos Slaghuis first appeared on Lalakoi Publishing Network.

0 Comments