Julie 2023 Langarm Dans Mosselbaai
Langarm Dans Vrydag 28 Julie 2023 in Mosselbaai
Stof af jou dansskoene en kom geniet ‘n gesellige langarm dans Vrydag 28 Julie 2023 by Blasters Mosselbaai Kom dans die dansvloer warm met bekende musikant, Rachus Muller se lekker musiek.
- Kaartjies beloop R50 per persoon en is beskikbaar by ontvangs.
Kontak ons ontvangs vooraf vir kaartjies. Slegs ‘n beperkte aantal kaartjies beskikbaar. - Kontant kroeg en a la carte spyskaart is beskikbaar. Die dans begin 19h00 tot laat.
- Bring jou kinders saam en laat hulle baljaar by die veilige speelarea.
The post Julie 2023 Langarm Dans Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory.
The post Julie 2023 Langarm Dans Mosselbaai first appeared on Lalakoi Publishing Network.
0 Comments