January 16, 2023

Januarie 2023 Langarm Dans Mosselbaai

Januarie 2023 Langarm Dans Mosselbaai

Langarm Dans Vrydag 27 Januarie 2023 in Mosselbaai Blasters Mosselbaai bied met trots ons eerste langarm dans aan vir 2023 op Vrydag 27 Januarie 2023. Oudergewoonte sal die bekende musikant, Rachus Muller sorg vir lekker musiek.
  • Kaartjies beloop R50 per persoon en is beskikbaar by ontvangs. Kontak ons ontvangs vooraf vir kaartjies. Slegs ‘n beperkte aantal kaartjies beskikbaar.
  • Kontant kroeg en a la carte spyskaart is beskikbaar. Die dans begin 19h00 tot laat.
  • Bring jou kinders saam en laat hulle baljaar by die veilige speelarea.
Januarie 2023 Langarm Dans Mosselbaai Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.   The post Januarie 2023 Langarm Dans Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory. The post Januarie 2023 Langarm Dans Mosselbaai first appeared on Lalakoi Publishing Network.

0 Comments