Hartenbos Slaghuis Beurtkrag Aandete Idees

Hartenbos Slaghuis Beurtkrag Aandete Idees

Slaghuis in Hartenbos

Wanneer jy met jou hande in jou hare staan, omdat beurtkrag jou planne vir aandete alweer in die wiele gery het, is braai verseker ‘n goeie opsie! Hartenbos Slaghuis bied ‘n groot verskeidenheid opsies met bekostigbare, mondwater-lekker vleis en bykosse wat jou gesin se hongermagies sal vul sonder baie moeite.

  1. Lams tjops met roosmaryn en suurlemoen
  2. Gemarineerde Hoender, verskeie Sauce On Tap marinades opsies beskikbaar om van te kies
  3. T-bone Steak met pepersous of kaassous vir die kinders
  4. ‘n Geurige Braaipastei gevul met al jou gunstelinge
  5. Boereworsrolle of hamburgers

Ons bykosse sluit in ons baie gewilde knoffelbrode, geelmeel mieliepap, ingelegte slaaie en nog!

Braaidag Kompetisie!! Onthou jy het nog tot Vrydag 23 September 2022, net voor 12h00 om in te skryf vir en een van ons Braai Hampers te wen! Plaas jou strokie in die houer in die slaghuis en kom in aanmerking vir hierdie lekker prys!

Hartenbos Slaghuis Beurtkrag Aandete Idees

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route en Klein Karoo.

The post Hartenbos Slaghuis Beurtkrag Aandete Idees first appeared on Lalakoi Directory.

The post Hartenbos Slaghuis Beurtkrag Aandete Idees first appeared on Lalakoi Publishing Network.