October 7, 2022

Hartenbos Slaghuis 28dae Verouderde Steak

Hartenbos Slaghuis 28dae Verouderde Steak

Vir die sagste, smaaklikste 28dae verouderde sirloin, rump steak and tbone, maak ‘n draai by Hartenbos Slaghuis. Hul vleis is van hoogstaande gehalte en beslis goeie waarde vir jou geld.

Rond dit af met een van ons smaaklike souse en jy’t verseker ‘n treffer beet!

Hartenbos Slaghuis se gewilde Ma Dolly’s souse is beskikbaar in:

  • Sweet & Spicy
  • Prego
  • Pepper
  • Honey & Mustard
  • Asook Jalapeno

Hartenbos Slaghuis 28dae Verouderde Steak

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

The post Hartenbos Slaghuis 28dae Verouderde Steak first appeared on Lalakoi Directory.

The post Hartenbos Slaghuis 28dae Verouderde Steak first appeared on Lalakoi Publishing Network.

0 Comments