Familie Skietdag vir die Hele Gesin in George
Die Vryburger Diensorganisasie in samewerking met Wildman George en On Target bied op Braaidag, 24 September 2022 van 10:00 tot 15:00 ‘n Familie Skietdag aan vir die hele gesin. Skiet ‘n 50CAL!!!
Daar is net 100 spasies beskikbaar, moenie die geleentheid mis nie. Daar sal groot pryse te wen wees. Kos en koeldrank sal te koop aangebied word.
Skietkompetisie
Jaggeweer, healgeweer, handwapen en kettie skiet – R200 Inskryings fooi per persoon
Bring jou eie wapen en ammunisie of huur ‘n wapen en ammunisie.
- 9MM – R60 vir 5 skote
- Haelgeweer – R70 vir 5 skote en 2 kleie
- 308 – R100 vir 6 skote
Ekstra
- Windbuks Skiet – R20 vir 5 skote (eie wapen R15)
- .22 Skiet – R50 vir 5 skote (eie wapen R20)
- Kleiduifskiet – R100 vir 5 skote. 2 Kleie
- AK223 – R30 per skoot
- 50Cal – R300 per skoot
Skiet ‘n Slaglam los! Spesiale Kettie Skiet Kompetisie
R50 per inskrywing | 10 klippe – beste telling wen ‘n slag lam.
Skool/ klas Kompetisie – vir die Kinders!
Die klas met die meeste deelname of verwysings wen ‘n fantastiese Paintball Partytjie!!!
Die dag beloof om groot pret te wees, bring die hele familie
Vir meer inligting en inskrywings kontak:
Otter – 082 856 2873
Neil – 072 850 3629
Kliek hier vir kontak besonderhede en meer inligting oor Wildman George
The post Familie Skietdag vir die Hele Gesin in George first appeared on Lalakoi Directory.
The post Familie Skietdag vir die Hele Gesin in George first appeared on Lalakoi Publishing Network.
0 Comments