Garden Route News
October 21, 2022

Die Beste Jaareindfunksies is dié met Lam op die Spit

Die beste jaareindfunksies is dié met lam op die spit

Hartenbos Spitbraai

Dis die tyd van die jaar… talle besighede beplan hul jaareindfunksies voor die gejaag van die seisoen inskop. Bederf jou personeel met die BESTE jaareindfunksie en reël ‘n lam op die spit.

Hartenbos Slaghuis bied topgehalte heel en halwe lammers aan teen kompeterende pryse.
Vir die gerief van ons kliënte bied ons ook nou ‘n spitbraai te huur aan.

Die Beste Jaareindfunksies is dié met Lam op die Spit

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

The post Die Beste Jaareindfunksies is dié met Lam op die Spit first appeared on Lalakoi Directory.

The post Die Beste Jaareindfunksies is dié met Lam op die Spit first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Visit The Lalakoi Directory

0 Comments