Garden Route News
March 17, 2023

Amazing Race in George

Amazing Race in George

Amazing Race in George

Is jy lus vir bietjie avontuur en pret? Dan is die Amazing Race net die Wilde affêre waarvoor jy gewag het! Dis perfek vir spanbou of sommer net om te deel in die avontuur!

Die Amazing Race aangebied deur Laerskool George-Suid in samewerking met Wildman George beloof of groot pret te wees. Spanne wat bestaan uit 4 persone moet 12 leidrade by verskillende besigheidspunte in George voltooi. Die span wat dan eerste terug is by Laerskool George-Suid is die wenner.

Die inskrywings fooi is R500 per span en daar is kontant pryse op die spel. Die 1ste prys is R3000, die 2de prys is R1500 en die 3de prys is R750. Die Amazing Race vind plaas op 25 Maart 2023 en begin by die Wildman George winkel. Inskrywings kan deur die LSG gedoen word. Stuur ‘n epos aan bemarking@lgs.co.za of skakel 081 808 4222

Vir meer inligting oor Wildman George kliek op die skakel hier onder.

Amazing Race in George

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and also the Klein Karoo.

The post Amazing Race in George first appeared on Lalakoi Directory.

The post Amazing Race in George first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Visit The Lalakoi Directory

0 Comments