Tag Archive for Vlooimark in Mosselbaai

Braaidag Makiti in Mosselbaai

Braaidag Makiti in Mosselbaai Die Goods Shed in Mosselbaai bied op 24 September 2018, Erfenisdag/ Nasionale Braaidag ‘n pret Braaidag Makiti aan! Dit is ‘n opwindende en pret dag wat vermaak vir die hele gesin inhou. Die dag gaan gepaard met talle speletjies, verskeie stalletjies om van te kies-en-keur, ‘n skattejag, ‘line dancers’, lekker musiek, […]… More Info