Tag Archive for Veilings in Mosselbaai

Mosselbaai Veilings

Mosselbaai Veilings Januarie 2018 Veilings in Mosselbaai Dis ‘n nuwe jaar vol nuwe dinge en so het Vredebest Veilings in Mosselbaai ook ‘n reeks nuwe items op veiling in Januarie 2018. Besoek Vredebest Veilings op 9 Januarie en 23 Januarie 2018 vir kwaliteit goedere op veiling. Vredebest Veilings is geleë te Industrieweg 22 Voorbaai Mosselbaai. […]… More Info

April 2017 Veiling Datums in Mosselbaai

April 2017 Veiling Datums in Mosselbaai Vredebest Auctioneers in Mosselbaai bied hierdie April-maand oudergewoonte weer twee propvol veilings aan by hul perseel in Voorbaai. Hul veilings bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, gereedskap en vele meer! Mosselbaai Veiling Datums vir April 2017: 11 April om 11h00 25 […]… More Info

Februarie 2017 Veiling Datums in Mosselbaai

Februarie 2017 Veiling Datums in Mosselbaai Vredebest Veilings in Mosselbaai bied Februarie 2017 weer twee veilingdatums aan. Besoek hul gerus op 7 en 21 Februarie 2017 by hul veilingslokaal in Voorbaai Mosselbaai vir kwaliteit goedere op veiling. Hierdie items wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede en vele meer. Mosselbaai Veiling Datums vir Februarie […]… More Info