Tag Archive for Tuinroete Nuus

Year-end Function Venue in Mossel Bay

Year-end Function Venue in Mossel Bay   Function Venue in Mossel Bay Café Rock would like to invite you to consider their venue for your annual year end function. The perfect location of their venue allows for some of the best views in Mossel Bay, with delicious food and great service. The Venue information: An […]… More Info

Garden Route Mall Bridal Fair in George

Garden Route Mall Bridal Fair in George Garden Route Mall Bridal Fair in George The Garden Route Mall will be transformed into a bridal paradise from Thursday 7 September to Sunday 10 September 2017. Some of the most elite wedding venues, décor suppliers, wedding dresses, photographers, flowers and more will be showcased.  The Garden Route […]… More Info

Building Dream Homes in the Garden Route

Building Dream Homes in the Garden Route Building Dream Homes in the Garden Route Building your dream home in the Garden Route can easily become a nightmare if you don’t have the right people for the job. HL Projects can turn your vision of your dream home into reality. Many years of experience in the […]… More Info

Happy Hippie Spring Day in Great Brak River

Happy Hippie Spring Day in Great Brak River Come celebrate the start of Spring at the Happy Hippie Spring Day at Black Vanilla in Great Brak River on Friday 1 September 2017 from 11h00 till 14h00. Live Music Fashion Show Food Specials Succulents and Gifts For Sale @ Suikerbossie Nursery Wine & Craft Beer Tastings […]… More Info

Mosselbaai Dorp van die Jaar Feesvieringe 2017

Mosselbaai Dorp van die Jaar Feesvieringe 2017 Mosselbaai staan al gereed om hul vere reg te skud vir die groot dorp van die jaar feesvieringe wat op Saterdag 7 Oktober 2017 plaasvind by Santosstrand. Mosselbaai is vroeër vanjaar aangewys as die Kwela Dorp van die Jaar 2017 en nou hou ons makietie! Kom geniet die […]… More Info

Stoepsit Restaurant Lente Kalender 2017

Stoepsit Restaurant Lente Kalender 2017 Vleesbaai Restaurant Lente September 2017 Die mooiste-mooiste maand van almal, September. is propvol genot vir jou by Stoepsit Restaurant naby Vleesbaai, Mosselbaai. Stoepsit bied hul puik Sondagmiddagetes (buffet) aan elke Sondag asook hul Lente Spogtee met prof. Elain Vlok op Saterdag 16 September 2017. Stoepsit sal hierdie maand sorg dat […]… More Info

Snack Platters for Functions in George

Snack Platters for Functions in George Snack Platters in George Are you hosting a function and need some snack platters to impress your guests? Let professionals take handle this for you. Contact Miela’s Deli and Coffee Shop in George.… More Info

Die Sokkie Tannie by George Landbou Skou 2017

Die Sokkie Tannie by George Landbou Skou 2017

Sokkie Stalletjie in George
Die Sokkie Tannie is tans by die George Landbou Skou met haar groot verskeidenheid sokkies vir mans, dames, kinders en babas. Besoek haar stalletjie gerus vir kwaliteit bekostig…… More Info

“Spring Clean” Skoonmaakmiddels in Mosselbaai

“Spring Clean” Skoonmaakmiddels in Mosselbaai Bekostigbare Skoonmaakmiddels in Mosselbaai Dis amper Lente! Dis die tyd van die jaar wat ons ons huis, woonstel, kantoor of besigheidsperseel behoorlik wil skoonmaak voor die somer kom. Besoek Brand Chemical Supplies in Mosselbaai vir al jou benodighede vir ‘n behoorlike “Spring Clean”. Brand Chemical Supplies bied ‘n groot verskeidenheid […]… More Info

Mixed Media Scrapbook Tegniek Klas Hartenbos

Mixed Media Scrapbook Tegniek Klas Hartenbos Bring jou vriendinne en kom geniet ‘n heerlike mixed media tegniek scrapbook klas op Saterdag 2 September 2017 by Scrapbook Haven, die scrapbook paradys in Hartenbos. Die klas word word aangebied deur bekende in die dorp, Barbara Weyer. Kom geniet die oggend saam met ons en maak nuwe vriendinne […]… More Info