Tag Archive for Stoepsit

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai Vier die koms van die Lente behoorlik en bring jou geliefdes vir ‘n heerlike Sondag Buffetmiddagete op Sondag 2 September 2018, na Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai, slegs ‘n paar minute se ry vanaf Mosselbaai. Kom geniet ‘n top gehalte 4-gang buffetete in die pragtige omgewing net buite Mosselbaai. Kostes […]… More Info

Stoepsit Restaurant Vleesbaai Oop vir die Seisoen 2017

Stoepsit Restaurant Vleesbaai Oop vir die Seisoen 2017 Vleesbaai Restaurant Stoepsit Restaurant, ‘n gewilde restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai is nou oop vir die Desember seisoen in Mosselbaai. Kom besoek Stoepsit daagliks vanaf 10 Desember tot 31 Desember. Sondae is hul slegs oop vir buffet middagetes, die res van die week vanaf 9uur vir buffet ontbyt, […]… More Info

4-Gang Sondag Buffet Middagete Mosselbaai

4-Gang Sondag Buffet Middagete Mosselbaai Mosselbaai Sondag Buffet Middagetes Kom geniet ‘n heerlike 4-gang Sondag Buffet Middagete by Stoepsit Restaurant, ‘n gewilde restaurant and funksielokaal net buite Mosselbaai op die Vleesbaai / Boggomsbaaipad. Smul aan top gehalte kos, terwyl u ontspan saam met familie en vriende. Die prag restaurant bied ‘n uitgebreide wynlys met van […]… More Info