Tag Archive for Stoepsit Venue Vleesbaai

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai Vier die koms van die Lente behoorlik en bring jou geliefdes vir ‘n heerlike Sondag Buffetmiddagete op Sondag 2 September 2018, na Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai, slegs ‘n paar minute se ry vanaf Mosselbaai. Kom geniet ‘n top gehalte 4-gang buffetete in die pragtige omgewing net buite Mosselbaai. Kostes […]… More Info