Tag Archive for Stoepsit Restaurant Vleesbaai

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai Vier die koms van die Lente behoorlik en bring jou geliefdes vir ‘n heerlike Sondag Buffetmiddagete op Sondag 2 September 2018, na Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai, slegs ‘n paar minute se ry vanaf Mosselbaai. Kom geniet ‘n top gehalte 4-gang buffetete in die pragtige omgewing net buite Mosselbaai. Kostes […]… More Info

Stoepsit Restaurant en Venue is nou oop vir 2017

Stoepsit Restaurant en Venue is nou oop vir 2017 Restaurant in Vleesbaai Mosselbaai Stoepsit Restaurant en Venue, ‘n baie gewilde restaurant in Vleesbaai Mosselbaai is nou oop vir 2017 na ‘n paar welverdiende af dae. Besoek hul gerus vir heerlike kos, rustige atmosfeer en gehalte diens. Elke Saterdag oop vir Ontbyt asook koffie en koek. […]… More Info