Tag Archive for Sondagete in Mosselbaai

3-Gang Sondagetes by Stoepsit Mosselbaai

3-Gang Sondagetes by Stoepsit Mosselbaai 2016 lewer ‘n reeks opwindende veranderinge op vir Stoepsit Restaurant en Venue net buite Mosselbaai op die Vleesbaai-pad. Stoepsit spog met ‘n nuwe sjef, Gelika Bücker, asook ‘n splinternuwe opwindende spyskaart! Kom geniet ‘n heerlike 3-gang ete met keuse van voor- en nagereg en buffet styl hoofgereg. Koste beloop R180.00 […]… More Info