Tag Archive for See Spens Hartenbos

See Spens Hartenbos Lewer Nou Af

See Spens Hartenbos Lewer Nou Af

See Spens Hartenbos is nou gereed om hul heerlik kwaliteit wegneemetes na u te bring tydens die inperking. Geniet heerlike vis en skyfies, burgers, calamari en vele meer tydens die inperking.
Inperkings Besigheidsure:
…… More Info

Sondagetes in Hartenbos

Sondagetes in Hartenbos

See Spens Hartenbos Sondagetes
See Spens in Hartenbos bied op Sondag 19 Augustus 2018, ‘n heerlike Sondagete aan teen slegs R65 per persoon.
Die Sondagete by See Spens Hartenbos sluit in:

Kerrie Hoender
Rys
Groenbone
Pam…… More Info

Wegneemetes in Hartenbos

Wegneemetes in Hartenbos

Nie lus vir kook vandag nie? Besoek gerus See Spens, wegneemetes winkel in Hartenbos vir ‘n groot verskeidenheid bekostigbare wegneemetes. Die spyskaart sluit in ‘n verskeidenheid vis, vetkoeke, calamari, gerooster…… More Info

See Spens trek ‘n nuwe baadjie aan

See Spens trek ‘n nuwe baadjie aan Wegneemetes in Hartenbos Die See Spens, ‘n bekende wegneemetewinkel in die Sparsentrum van Hartenbos het nuwe eienaars! Kom besoek die nuwe, verbeterde See Spens. Hul vriendelike span staan gereed om jou help. Hul spog nie net met ‘n nuwe baadjie binne nie, maar bied hul klante nou ook […]… More Info