Tag Archive for Salon Reflexions vier 21ste bestaansjaar

Salon Reflexions vier 21ste bestaansjaar

Salon Reflexions vier 21ste bestaansjaar Mosselbaai Salon Raai watter besigheid het dié week sy 21ste bestaansjaar gevier? Salon Reflexions se personeel is hier in vrolike luim saam met eienaars Mike Metcalfe en Marius Erlank. Ná 21 jaar in dié bedryf het Mike self ‘n trommel vol vreemde en verrassende stories en staaltjies om te vertel. […]… More Info