Mej Garden Route & Klein Karoo Die papie ontpop! Dis die klein dingetjies in die lewe wat tel en wat die lewe meer draagbaar maak. En wat ‘n bonus as die papie nog in ‘n pragtige skoenlapper ook ontpop! Me Aletta Fourie (33), afkomstig van Wilderness, maar tans woonagtig in Mosselbaai, stem honderd persent...
Read More »










