Tag Archive for Hartenbos News

Kersfees Inkleurkompetisie in Hartenbos

Kersfees Inkleurkompetisie in Hartenbos   Hartenbos Sport & Hartklop Ietsie van Alles in die Spar Sentrum Hartenbos bied vanjaar ‘n Kersfees Inkleurkompetisie aan vir die hele gesin. Pa, Ma, kinders, selfs Oupa en Ouma – kom kry jou inkleurprentjie by Hartenbos Sport en Hartklop Ietsie van Alles in die Spar Sentrum in Kompanjelaan Hartenbos! Wenners […]… More Info

Wooden Christmas Trees For Sale in Hartenbos

Wooden Christmas Trees For Sale in Hartenbos Christmas Trees Hartenbos Bloeisels & Blomme in Voorbaai stocks a range of beautiful wooden Christmas Trees for the season. The shop is known for the quality biltong and steak at wholesale prices and for the beautiful flowers for any occasion. To add to their services offered you can […]… More Info

Not so Mini Album Scrapbook Klas Hartenbos

Not so Mini Album Scrapbook Klas Hartenbos Scrapbook Klas 9 Desember 2017 Hartenbos Scrapbook Haven in Hartenbos bied op Saterdag 9 Desember 2017 vanaf 08h30 tot 12h30 ‘n ‘Not so Mini Album’ scrapbook klas aan. Die klas beloof om vet pret te wees en kostes beloop R 330 per persoon, alles ingesluit om die projek […]… More Info

Mosaiek Klas by Scrapbook Haven Hartenbos

Mosaiek Klas by Scrapbook Haven in Hartenbos

Scrapbook Haven bied op Saterdag 25 November 2017 ‘n mosaiek klas aan. Die klas word aangebied deur Barbara Weyer en beloop R320.00 per persoon. Dit sluit al die benodighede in om die projek mee te vo…… More Info

Black Friday Socks Sale in Hartenbos

Black Friday Socks Sale in Hartenbos Huge Socks Sale in Hartenbos Die Sokkie Tannie in Hartenbos is participating in the Black Friday Madness by offering a huge sale on socks galore at her shop in Bayview Hartenbos on 24 November 2017. Get your share of the sale madness on a large selection quality socks at […]… More Info

Wegneemetes in Hartenbos

Wegneemetes in Hartenbos

Nie lus vir kook vandag nie? Besoek gerus See Spens, wegneemetes winkel in Hartenbos vir ‘n groot verskeidenheid bekostigbare wegneemetes. Die spyskaart sluit in ‘n verskeidenheid vis, vetkoeke, calamari, gerooster…… More Info

Garden Route Spit Braai Catering For Functions

Garden Route Spit Braai Catering For Functions Garden Route Spit Braai The year is almost over and most of us are either planning or thinking of our year-end functions. Spit ibiki in the Garden Route offers spit braai catering for year-end functions and other parties and functions in the Garden Route. Best service, excellent prices […]… More Info

Paper Craft Card Making Class in Hartenbos

Paper Craft Card Making Class in Hartenbos Paper Craft Classes in Hartenbos at Scrapbook Haven On Saturday, 18 November 2017, you can join a team of creative ladies at Scrapbook Haven in Hartenbos for a Paper Craft Card Marking Class. The class will be hosted by Linda du Plessis. When: Saturday 18 November 2017 Where: […]… More Info

Familie Plaasmark oop Sondag in Hartenbos

Familie Plaasmark oop Sondag in Hartenbos Mosselbaai Familie Plaasmark Dis Sondag 29 Oktober weer tyd vir die Mosselbaai Familie Plaasmark. Bring jou familie vir ‘n heerlike oggend uit. Die mark bied talle stalletjies met ‘n verskeidenheid eetgoed, vars produkte, geskenke, gesondheidsprodukte en vele meer aan. Vir die kinders is daar ‘n speelarea met klim-en-klouter apparaat, […]… More Info

Familie Plaasmark oop Sondag in Hartenbos

Familie Plaasmark oop Sondag in Hartenbos Mosselbaai Familie Plaasmark Dis Sondag 29 Oktober weer tyd vir die Mosselbaai Familie Plaasmark. Bring jou familie vir ‘n heerlike oggend uit. Die mark bied talle stalletjies met ‘n verskeidenheid eetgoed, vars produkte, geskenke, gesondheidsprodukte en vele meer aan. Vir die kinders is daar ‘n speelarea met klim-en-klouter apparaat, […]… More Info