Tag Archive for hartenbos akkommodasie

Albatros @ Hartenbos

Albatros @ Hartenbos Hartenbos Self Catering Accommodation Albatros @ Hartenbos is an up-market self catering apartment situated in a popular security complex, Tuscan Village, Seemeeu Park. This ground floor unit offers accommodation for 5 people and is equipt to ensure a relaxed and comfortable stay! Enjoy a drink or relax with a book on the […]… More Info

Hartenbos Beskikbare Desember Akkommodasie

Hartenbos Beskikbare Desember Akkommodasie

Is jy opsoek na Desember Vakansie Akkommodasie vir jou gesin in Hartenbos? Kasteel aan Zee het nog akkommodasie beskikbaar vir die komende vakansie. Pryse wissel vanaf R 1050 per nag vir 4 persone.
Vir meer i…… More Info

Semi Permanente Akkommodasie in Hartenbos

Semi Permanente Akkommodasie in Hartenbos Hartenbos Akkommodasie Opsoek na semi permamente akkommodasie in Hartenbos? Kasteel aan Zee bied ‘n 2 slaaper oopplan eenheid aan vir persone wat tydelike verblyf benodig in Hartenbos Die eenheid het ‘n dubbelbed, basiese kombuisgeriewe, badkamer met stort, privaat ingang en veilige parkering onder afdak agterer geslote hek. Koste R 3000.00 […]… More Info

Paasnaweek Selfsorg Akkommodasie in Hartenbos

Paasnaweek Selfsorg Akkommodasie in Hartenbos Selfsorg Akkommodasie in Hartenbos Kasteel aan Zee bied gewilde selfsorg akkommodasie woonstelle in Hartenbos aan. Hierdie goed toegeruste selfsorg vakansie woonstelle is beskikbaar vir die komende Paasnaweek 2017 teen bekostigbare pryse. Die woonstelle van Kasteel aan Zee is perfek vir families of paartjies wat wil wegbreek na die pragtige kusdorp […]… More Info

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Kasteel aan Zee bied selfsorg woonstelle wat ongeveer 1.3km vanaf die hoof swemstrand in Hartenbos geleë is. Die akkommodasie is ideal vir ‘n wegbreek naweek of vir langer vakansies by die see. Hul bied eg Suid Afrikaanse gasvryheid, gerieflike kamers en bekostigbare tariewe wat maak dat hul akkommodasie baie gewild is.  … More Info

Paasnaweek en Maart Vakansie Akkommodasie in Hartenbos

Paasnaweek en Maart Vakansie Akkommodasie in Hartenbos Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Die Maart skoolvakansie en dus ook die Paasnaweek is om die draai en as jy nog nie jou wegbreek vakansie akkommodasie bespreek het nie, moet jy beslis vinnig spring. Kasteel aan Zee bied vier goed toegeruste selfsorg vakansieeenhede aan in Hartenbos. Elke eenheid is toegerus […]… More Info

Self Catering Accommodation in Hartenbos

Self Catering Accommodation in Hartenbos Looking for self catering in Hartenbos?  You’re in the right place!  We offer you apartments that are very stylish and modern.  Our Self Catering units offer relaxing moments that you can feel time is standing still.  You’ll soon be saying  NO HURRIES. NO WORRIES. Self Catering Units at Riviera Hotel […]… More Info

Riviera Hotel Hartenbos

Riviera Hotel Hartenbos Hartenbos Hotel  Accommodation The Riviera Hotel is located in one of the most popular seaside resorts in South Africa, Hartenbos and offers accommodation in well furnished rooms. The hotel is set on the banks of the Hartenbos River, with stunning views of a golden beach and waves breaking on the shore in […]… More Info