Tag Archive for Grootbrak

Geniet ‘n Stukkie Vis by De Vette Mossel Grootbrak

Geniet ‘n Stukkie Vis by De Vette Mossel Grootbrak Geniet Lekker Seekos by De Vette Mossel Grootbrak Restaurant Daar is niks so lekker so ‘n stukkie vis wat reg gaargemaak is nie! De Vette Mossel Grootbrak is ‘n seekos restaurant wat beslis die kuns van seekos gaarmaak bemeester het. Hier kan jy ook met jou […]… More Info

Valentyn’s Dag Ete by De Vette Mossel Grootbrak

Valentyn’s Dag Ete by De Vette Mossel Grootbrak Geniet ‘n romantiese Valentyn’s Dag Ete by De Vette Mossel Grootbrak. Met aankoms by die restaurant al elke paartjie ‘n vonkelwynjie kry, kom vroeg en geniet sommer ‘n stappie op die strand voor die feesmaal begin. Maak jou bespreking vroegtydig vir Valentyn’s dag. 14 Februarie 2019 is […]… More Info

De Vette Mossel Grootbrak Kalender vir Januarie 2019

De Vette Mossel Grootbrak Kalender vir Januarie 2019 De Vette Mossel Grootbrak Seekos Restaurant De Vette Mossel Grootbrak is ‘n gewilde seekos restaurant in die Tuinroete. Hier kan jy smul aan seekos terwyl jy met jou voete in die sand sit. Geleë op die strand met top kwaliteit seekos wat op die regte manier voorberei […]… More Info