Mej. Diaz op Mosselbaai Gekroon Op Mosselbaai sal jy jaarliks gedurende die kersseiesoen van die land se mooiste meisies aantref. Een van die prestige skoonheidskompetisies in die area waaraan hierdie mooies kan deelneem is die Mej Diaz op Mosselbaai. Hierdié kompetisie het al vir verskeie meisies as afskopplek vir hul skoonheid- en/of modelloopbane gedien....
Read More »

















