Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai

Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai

Hartenbos Sport in samewerking met Deepsea Adventures bied jou die geleentheid om die kans te staan om ‘n diepsee hengelsessie in Mosselbaai te wen!

‘Like’ die Facebookblad van Hartenbos Sport op facebook.com/hartenbossport en kom in aanmerking vir die weeklikse gelukkige trekking vir ‘n diepsee hengelsessie geborg deur Deepsea Adventures in Mosselbaai.

Die gelukkige trekkings vind plaas Vrydae 15, 22 en 29 Desember 2017.

Vir meer inligting oor Hartenbos Sport:
Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai

Vir meer inligting oor Deepsea Adventures:

Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai