Vredebest Removals and Storage in Mosselbaai help met waterverspreiding!

Vredebest Removals and Storage het ‘n vragmotor wat Maandag-oggend, 11 Januarie via die N1 na Gauteng vertrek. Hul het spasie beskikbaar en kan water aflewer op enige dorp wat op hul roete val. Neem gerus water na hul perseel in Voorbaai, of laat weet waar in die omgewing hul kan water oplaai. Vredebest Removals help graag.

Kontak gerus vir Selwyn vir enige navrae.