Vleesbaai Buffet Restaurant Mosselbaai

Vleesbaai Buffet Restaurant Mosselbaai

Sondag Buffet Middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Bederf jou geliefdes hierdie maand met ‘n heerlike 4-gang Sondag Buffet Middagete by die wel-bekende Buffet Restaurant naby Vleesbaai, Stoepsit Restaurant en Venue. Stoepsit is geleë in die natuurskoon Vleesbaai slegs minute se ry vanaf Mosselbaai. Vir top gehalte kos, ‘n rustige atmosfeer en ‘n kwaliteit uitgebreide wynlys is Stoepsit net die plek om te wees.

Vleesbaai Buffet Restaurant Mosselbaai

Mei 2018 Stoepsit Buffet Middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Besoek Stoepsit elke Sondag vir hul beroemde 4-gang buffet middagete.

  • 6 Mei 2018
  • 13 Mei 2018 – Moeders Dag
  • 20 Mei 2018
  • 27 Mei 2018

Besprekings is noodsaaklik.

Vleesbaai Buffet Restaurant Mosselbaai