Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Vier die koms van die Lente behoorlik en bring jou geliefdes vir ‘n heerlike Sondag Buffetmiddagete op Sondag 2 September 2018, na Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai, slegs ‘n paar minute se ry vanaf Mosselbaai.

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Kom geniet ‘n top gehalte 4-gang buffetete in die pragtige omgewing net buite Mosselbaai.

Kostes beloop R 180 per persoon.

Stoepsit Restaurant en Venue spog met ‘n uitgebreide wynlys met wyne van van ons land se top kelders.

Besprekings is noodsaaklik.

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai