Oujaarsdans en –ete Vleesbaai naby Mosselbaai

Oujaarsdans en –ete Vleesbaai naby Mosselbaai

Mosselbaai Oujaarsdans 2019

Stoepsit Restaurant, ‘n bekende en gewilde restaurant naby Vleesbaai net buite Mosselbaai bied 31 Desember 2019 ‘n feestelike Oujaarsdans en –ete aan! Kom geniet die aand saam met vriende en familie. Slegs R 230 per persoon. Besprekings is noodsaaklik.

Stoepsit Restaurant Vleesbaai Seisoen Tye

Stoepsit is vanaf Sondag 8 Desember tot 31 Desember 2019 daagliks oop vir die seisoen, behalwe Dinsdag 24 Desember wanneer hul vir die dag gesluit is. Die kersete is ongelukkig reeds vol bespreek.

Sondae is slegs oop vir middagete.
Maandae tot Saterdae – oop vanaf 09h00 tot laat vir ontbyt, middagetes en aandetes.

Stoepsit sal oop wees op Sondag 5 en 12 Jan 2020.

Oujaarsdans en –ete Vleesbaai naby Mosselbaai

Oujaarsdans en –ete Vleesbaai naby Mosselbaai