Nuwe Perseel vir Hartenbos Caravans and Outdoor

Nuwe Perseel vir Hartenbos Caravans and Outdoor

Hartenbos Caravans & Outdoor het onlangs geskuif na ‘n nuwe perseel, nou weer in Hartenbos. Jy kan hul nou besoek by die ou Seashells-gebou, op die ou Klein Brakrivier-pad, net buite Hartenbos.

Nuwe Perseel vir Hartenbos Caravans and Outdoor

Hartenbos Caravans & Outdoor bied steeds top gehalte diens en kwaliteit karavane, tente, kampeertoerusting, asook ‘n herstelwerk aan tente. Hul bied ook verhuring van karavane aan.

Kontak Hartenbos Caravans & Outdoor vir enige navrae of besoek hul nuwe perseel.

Nuwe Perseel vir Hartenbos Caravans and Outdoor