Mosselbaai Veilings Mei 2018

Mosselbaai Veilings Mei 2018

Vredebest Veilings Mosselbaai

Vredebest Veilings, een van die bekendste veilings in die Mosselbaai-omgewing, bied Mei 2018 twee veilings aan. Die veilings vind plaas op 8 en 22 Mei by die veilingslokaal van Vredebest te Industrieweg, Voorbaai. Alle veilings begin om 11h00.

Mosselbaai Veilings Mei 2018

Indien jy opsoek is na kwaliteit tweedehandse items om weer te verkoop, meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, speelgoed ens, Vredebest se veilings bied dit alles en nog meer!

Mosselbaai Veilings Mei 2018