Desember Sondagmiddagetes Vleesbaai Mosselbaai

Desember Sondagmiddagetes Vleesbaai Mosselbaai

Vleesbaai Sondagmiddagetes

Stoepsit, ‘n gewilde kuierplek en restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai is druk besig om reg te maak vir die feesseisoen. Kom geniet ‘n smullekker 4-gang Sondagmiddagete op Sondag 2 en 9 Desember 2018. Stoepsit bied ‘n rustige atmosfeer vir vriende en familie om te ontspan en heerlike kos te geniet.

Desember Sondagmiddagetes Vleesbaai Mosselbaai

Dit is dan ook met groot opwinding dat die Stoepsit Desember program op Sondag 9 Desember 2018 afskop. Vanaf 9 Desember sal Stoepsit daagliks oop wees tot 31 Desember.

Desember Sondagmiddagetes Vleesbaai Mosselbaai