Apteek met Kliniek Dienste in Mosselbaai
Mosselbaai Apteek, ‘n wel bekende apteek deel van die Arrie Nel Apteekgroep, bied ‘n reeks kliniek dienste aan. Die kliniek dienste sluit die volgende in:
- Bloeddruk
- Cholestrol Toets
- Suiker Toets
- Wondsorg
- Voorbehoed
- Vitamien Inspuitings
- en ander algemene kliniek dienste.
Mosselbaai Apteek se kliniek is oop 6 dae ‘n week. Kontak hul gerus om ‘n afspraak te maak of besoek hul vir meer inligting.
Kontak ons gerus vir meer inligting.